| afwag [boodskap #149333] |
Do., 28 Augustus 2025 15:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afwag
Afbreking: af•wag
Samestelling: af + wag
Werkwoord: wag af, afwag
Verlede tyd: het afgewag
Teenwoordige deelwoord: afwagtend,afwagtende
Verlede deelwoord: afgewagte
Betekenis:
• Om te wag vir iets wat kom, of gaan gebeur.
Gebruik:
• Ons wag die uitslag van die eksamen af.
• Hulle het hulle kans afgewag en toe toegeslaan.
Sinoniem:
• antisipeer
• inwag
• uitsien
• verwag
Afgelei:
• afwagter
• afwagting
Vertaling:
Engels: to wait for, await, expect
Nederlands: afwachten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|