Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terughou
terughou [boodskap #149316] Di., 26 Augustus 2025 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terughou
Afbreking: te•rug•hou
Samestelling: terug + hou


Werkwoord: hou terug, terughou
Verlede tyd: het teruggehou
Teenwoordige deelwoord: terughoudend, terughoudende
Verlede deelwoord: teruggehoude

Betekenis:
• Om te keer dat iets of iemand verder gaan.
• Om nie iets te sê, te deel of emosioneel te wys nie.

Gebruik:
• Niks hou my terug nie! Sy kon kwalik haar trane terughou.
• Hy het belangrike inligting van die polisie teruggehou.

Sinoniem:
• agterhou
• bedwing
• geheimhou
• onderdruk
• ophou
• opkrop
• stuit
• verhinder
• verswyg
• weerhou

Afgelei:
• terughouding

Vertaling:
Engels: to retain, detain
Nederlands: terughouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Persië
Volgende onderwerp: neurologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 21:43:38 UTC 2025