| Persië [boodskap #149315] |
Di., 26 Augustus 2025 11:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Persië
Afbreking: Per•si•ë
Pleknaam: Persië
Betekenis:
• Voormalige naam vir die hedendaagse Iran.
Gebruik:
• Die naam Persië is as uitsluitend beskou, aangesien dit na net een van Iran se vele etniese groepe verwys.
Afgelei:
• Persies
Vertaling:
Engels: Persia
Nederlands: Perzië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|