Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugweg
lugweg [boodskap #149308] Ma., 25 Augustus 2025 13:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24118
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugweg
Afbreking: lug•weg
Samestelling: lug + weg


Selfstandige naamwoord: lugweg
Meervoud: lugweë

Betekenis:
• Die kanaal waardeur lug in en uit die longe beweeg.

Gebruik:
• Wanneer iemand iets insluk wat sy lugweg versper kan hy verstik.

Sinoniem:
• asemhalingskanaal
• lugkanaal

Afgelei:
• lugweginfeksie
• lugwegstelsel

Vertaling:
Engels: airway
Nederlands: luchtweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogspring
Volgende onderwerp: kruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 10 16:13:10 UTC 2025