| Groenland [boodskap #149302] |
Ma., 25 Augustus 2025 11:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Groenland
Afbreking: Groen•land
Samestelling: Groen + land
Pleknaam: Groenland
Betekenis:
• 'n Eiland noordoos van Kanada en noordwes van Ysland in die noordelike Atlantiese Oseaan, deel van die koninkryk van Denemarke.
Gebruik:
• Die Groenlanders van Groenland praat Groenlands.
• Groenland is grotendeels met ys bedek en alles behalwe groen, maar daar is gedink dat die naam meer mense soontoe sou lok.
Afgelei:
• Groenlander
• Groenlands
Vertaling:
Engels: Greenland
Nederlands: Groenland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|