Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlerkloos
vlerkloos [boodskap #149294] So., 24 Augustus 2025 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlerkloos
Afbreking: vlerk•loos
Samestelling: vlerk + -loos


Byvoeglike naamwoord: vlerkloos
Attributief: vlerklose

Betekenis:
• Wat nie vlerke het nie.

Gebruik:
• 'n Voël wat vlerkloos is kan tog nie vlieg nie.
• 'n Luis is 'n vlerklose insek.

Sinoniem:
• ongevleuel

Antoniem:
• gevleuel

Vertaling:
Engels: wingless
Nederlands: vleugelloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gimnastiek
Volgende onderwerp: biotoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 00:05:39 UTC 2025