Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rotswand
rotswand [boodskap #149289] So., 24 Augustus 2025 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rotswand.
'n Rotswand.
rotswand
Afbreking: rots•wand
Samestelling: rots + wand


Selfstandige naamwoord: rotswand
Meervoud: rotswande
Verkleinwoord: rotswandjie
Meervoud van verkleining: rotswandjies

Betekenis:
• Die kant van 'n rots (of rotse) wat min of meer loodreg boontoe loop.

Gebruik:
• Die berg se rotswande troon hoog bo die vallei uit.

Sinoniem:
• klipwand
• krans

Vertaling:
Engels: rock face
Nederlands: rotswand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papperig
Volgende onderwerp: bewoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 21:25:11 UTC 2025