| opelug [boodskap #149285] |
So., 24 Augustus 2025 08:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opelug
Afbreking: o•pe•lug
Samestelling: ope (oop) + lug
Selfstandige naamwoord: opelug
Meervoud: –
Betekenis:
• Die buitekant van 'n gebou; onder die oop hemel.
Gebruik:
• As dit nie reën nie sal ons in die opelug braai.
Sinoniem:
• buitekant
• buitenshuis
• buitelug
Antoniem:
• binnenshuis
Afgelei:
• opelugmuseum
• opelugskool
• opelugskou
• opelugspel
• opelugspele
• opelugteater
Vertaling:
Engels: outdoors, the open
Nederlands: openlucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|