| waterbespaarder [boodskap #149280] |
So., 24 Augustus 2025 07:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterbespaarder
Afbreking: wa•ter•be•spaar•der
Samestelling: water + bespaar + -der
Selfstandige naamwoord: waterbespaarder
Meervoud: waterbespaarders
Betekenis:
• Iemand wat water bespaar deur verkwisting te vermy.
• 'n Toestel wat die gebruik van water verminder.
Gebruik:
• Is jy 'n waterbespaarder of 'n -vermorser?
• Die nuwe stortkop is 'n effektiewe waterbespaarder.
Vertaling:
Engels: water saver
Nederlands: waterbespaarder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|