Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platterig
platterig [boodskap #149275] Sa., 23 Augustus 2025 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
platterig
Afbreking: plat•te•rig
Samestelling: plat + -erig


Byvoeglike naamwoord: platterig
Attributief: platterige
Partitief: platterigs

Betekenis:
• Wat effens plat van vorm is.

Gebruik:
• Die koek het so platterig uit die oond gekom.
• Die vis het 'n platterige lyf.

Vertaling:
Engels: flattish
Nederlands: platachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matriks
Volgende onderwerp: gasfase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 23:31:20 UTC 2025