Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » traliewerk
traliewerk [boodskap #149273] Sa., 23 Augustus 2025 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
traliewerk
Afbreking: tra•lie•werk
Samestelling: tralie + werk


Selfstandige naamwoord: traliewerk
Meervoud: traliewerke
Verkleinwoord: traliewerkie
Meervoud van verkleining: traliewerkies

Betekenis:
• 'n Struktuur van stawe metaal (soms ook hout) met 'n reëlmatige patroon, dikwels vir beskerming, versiering of afbakening.

Gebruik:
• Salomo het in die tempel vensters aangebring met kosyne en met traliewerk voor.

Sinoniem:
• rooster

Vertaling:
Engels: lattice‐work, cage‐work, grating
Nederlands: traliewerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontraksie
Volgende onderwerp: matriks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 09:33:50 UTC 2025