Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karaat
karaat [boodskap #149267] Sa., 23 Augustus 2025 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karaat
Afbreking: ka•raat


Selfstandige naamwoord: karaat
Meervoud: karate
Verkleinwoord: karaatjie
Meervoud van verkleining: karaatjies

Betekenis:
• Bepaling van die suiwerheid van goud en silwer (24 karaat is suiwer).
• Eenheid van massa vir edelstene en pêrels (1 karaat = 200mg).

Gebruik:
• Agtien karaat goud bevat 18 dele goud uit die 24 dele.
• Die Cullinan-diamant is ongeveer 3025 karaat.

Afkorting:
• kar.

Vertaling:
Engels: carat
Nederlands: karaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parasities
Volgende onderwerp: uitspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 19:25:34 UTC 2025