Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » einddoel
einddoel [boodskap #149265] Vr., 22 Augustus 2025 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
einddoel
Afbreking: eind•doel
Samestelling: eind(e) + doel


Selfstandige naamwoord: einddoel
Meervoud: einddoele

Betekenis:
• Die uiteindelike doelwit wat bereik moet word.

Gebruik:
• Sonder 'n duidelike einddoel dryf 'n mens rigtingloos rond.

Sinoniem:
• bestemming
• doelwit
• eindoogmerk
• ideaal
• mikpunt
• oogmerk

Vertaling:
Engels: aim, ultimate goal
Nederlands: einddoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speelveld
Volgende onderwerp: parasities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 02:48:51 UTC 2025