Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortsetting
voortsetting [boodskap #149260] Vr., 22 Augustus 2025 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24173
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortsetting
Afbreking: voort•set•ting
Samestelling: voort + set + -ing


Selfstandige naamwoord: voortsetting
Meervoud: voortsettinge, voortsettings
Verkleinwoord: voortsettinkie
Meervoud van verkleining: voortsettinkies

Betekenis:
• Die handeling van voortsit. Om met iets aan te hou of verder te gaan.

Gebruik:
• Oorlog is die voortsetting van politiek met ander middele.

Sinoniem:
• aanhouding
• opvolging
• progressie
• verlenging
• vervolg
• voortbestaan
• voortduring
• voortgang
• vordering

Afgelei:
• voortsettingskomitee
• voortsettingsnotasie

Vertaling:
Engels: continuation, continuance, extension
Nederlands: voortzetting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bydam
Volgende onderwerp: terugkaats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 13:03:51 UTC 2025