Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerktoring
kerktoring [boodskap #149258] Do., 21 Augustus 2025 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerktoring
Afbreking: kerk•to•ring
Samestelling: kerk + toring


Selfstandige naamwoord: kerktoring
Meervoud: kerktorings
Verkleinwoord: kerktorinkie
Meervoud van verkleining: kerktorinkies

Betekenis:
• Die toring van 'n kerkgebou.

Gebruik:
• Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê, dis die haan, dis die haan wat op die kerktoring staan!

Afgelei:
• kerktoringspits

Vertaling:
Engels: church tower
Nederlands: kerktoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dalend
Volgende onderwerp: bydam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 21:57:52 UTC 2025