| opborrel [boodskap #149254] |
Do., 21 Augustus 2025 14:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opborrel
Afbreking: op•bor•rel
Samestelling: op + borrel
Werkwoord: borrel op, opborrel
Verlede tyd: het opgeborrel
Teenwoordige deelwoord: opborrelend
Betekenis:
• Om borrelend boontoe te beweeg; op te wel.
Gebruik:
• Die lawa borrel orals op.
• 'n Gevoel van woede het in hom opgeborrel.
Sinoniem:
• opbruis
• opkook
• opwel
• uitborrel
Afgelei:
• opborreling
Vertaling:
Engels: to bubble up
Nederlands: opborrelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|