Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borsholte
borsholte [boodskap #149253] Do., 21 Augustus 2025 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
borsholte
Afbreking: bors•hol•te
Samestelling: bors + holte


Selfstandige naamwoord: borsholte
Meervoud: borsholtes
Verkleinwoord: borsholtetjie
Meervoud van verkleining: borsholtetjies

Betekenis:
• Holte in die liggaam, gevorm deur 12 paar ribbes, 12 borswerwels en die borsbeen, wat die hart en longe omsluit.

Gebruik:
• Die diafragma skei die borsholte van die buikholte.

Sinoniem:
• borskas
• ribbekas
• toraks

Vertaling:
Engels: chest cavity, thoracic cavity
Nederlands: borstholte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versiersuiker
Volgende onderwerp: opborrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 01:39:14 UTC 2025