Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versiersuiker
versiersuiker [boodskap #149252] Do., 21 Augustus 2025 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versiersuiker
Afbreking: ver•sier•sui•ker
Samestelling: versier + suiker


Selfstandige naamwoord: versiersuiker
Meervoud: versiersuikers
Verkleinwoord: versiersuikertjie
Meervoud van verkleining: versiersuikertjies

Betekenis:
• Fyn suiker wat aangemaak word om oor koek te smeer, of droog oor soetgoed gestrooi word.

Gebruik:
• Klop die botter en versiersuiker saam tot romerig en gooi 'n bietjie vanieljegeursel by.

Vertaling:
Engels: icing sugar, powdered sugar
Nederlands: bloemsuiker, poedersuiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofeiland
Volgende onderwerp: borsholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 11 18:24:36 UTC 2025