Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofeiland
hoofeiland [boodskap #149251] Do., 21 Augustus 2025 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofeiland
Afbreking: hoof•ei•land
Samestelling: hoof + eiland


Selfstandige naamwoord: hoofeiland
Meervoud: hoofeilande
Verkleinwoord: hoofeilandjie
Meervoud van verkleining: hoofeilandjies

Betekenis:
• Die grootste en belangrikste eiland.

Gebruik:
• Nieu-Seeland is 'n eielandstaat waarvan die twee hoofeilande die Noordeiland en Suideiland genoem word.

Vertaling:
Engels: main island
Nederlands: hoofdeiland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaakbord
Volgende onderwerp: versiersuiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 11 20:12:31 UTC 2025