| skaakbord [boodskap #149250] |
Do., 21 Augustus 2025 11:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24135 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaakbord
Afbreking: skaak•bord
Samestelling: skaak + bord
Selfstandige naamwoord: skaakbord
Meervoud: skaakborde
Verkleinwoord: skaakbordjie
Meervoud van verkleining: skaakbordjies
Betekenis:
• Bord waarop skaak gespeel word.
Gebruik:
• 'n Skaakbord het 64 blokkies wat in agt rye en agt kolomme gerangskik is, waarvan die blokkies lig en donker gekleur is.
Vertaling:
Engels: chess-board
Nederlands: schaakbord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|