| loperig [boodskap #149248] |
Do., 21 Augustus 2025 09:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loperig
Afbreking: lo•pevrig
Samestelling: loop + -erig
Byvoeglike naamwoord: loperig
Vergrotende trap: loperiger
Oortreffende trap: loperigste
Attributief: loperige
Partitief: loperigs
Betekenis:
• Wat vloeibaar is; geneig is om uit te loop.
Gebruik:
• My neus is loperig.
• Die gate word met loperige teer gevul.
Sinoniem:
• vloeibaar
• vloeierig
Vertaling:
Engels: runny
Nederlands: vloeibaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|