| pynstillend [boodskap #149246] |
Do., 21 Augustus 2025 08:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pynstillend
Afbreking: pyn•stil•lend
Samestelling: pyn + stil + -end
Byvoeglike naamwoord: pynstillend
Attributief: pynstillende
Betekenis:
• Wat pyn verdoof.
Gebruik:
• Die medikasie is pynstillend.
• Die dokter het 'n pynstillende middel voorgeskryf.
Sinoniem:
• analgeties
• pynverligtend
Vertaling:
Engels: analgesic, pain relieving
Nederlands: pijnstillend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|