Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosprys
kosprys [boodskap #149242] Wo., 20 Augustus 2025 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosprys
Afbreking: kos•prys
Samestelling: kos + prys


Selfstandige naamwoord: kosprys
Meervoud: kospryse

Betekenis:
• Die bedrag wat dit kos om iets te vervaardig of aan te skaf.
• Die prys van voedsel (sleg as meervoud).

Gebruik:
• Die winkel verkoop sy ware teen kosprys plus tien persent.
Kospryse het die laaste ruk kwaai gestyg.

Sinoniem:
• aankoopsom
• inkoopprys
• koopprys
• koopsom
• voedselprys

Hiponiem:
• standaardkosprys

Afgelei:
• kosprysberekening

Vertaling:
Engels: cost price
Nederlands: kostprijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Transvaals
Volgende onderwerp: aaneensluiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 01:39:30 UTC 2025