Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Transvaals
Transvaals [boodskap #149241] Wo., 20 Augustus 2025 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Transvaals
Afbreking: Trans•vaals
Samestelling: Transvaal + -s


Byvoeglike naamwoord: Transvaals
Attributief: Transvaalse

Betekenis:
• Betreffende die Transvaal, of van daar afkomstig.

Gebruik:
• Die Transvaalse vierkleur het oor die Transvaalse republiek gewapper.

Vertaling:
Engels: Transvaal
Nederlands: Transvaals

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ryke
Volgende onderwerp: kosprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 08:45:46 UTC 2025