| pouslik [boodskap #149238] |
Wo., 20 Augustus 2025 19:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pouslik
Afbreking: pous•lik
Samestelling: pous + -lik
Byvoeglike naamwoord: pouslik
Attributief: pouslike
Betekenis:
• Wat die pous betref, of soos die pous.
Gebruik:
• Die laaste pouslike bul teen heksery is in 1623 deur pous Gregorius XV uitgereik.
Sinoniem:
• priesterlik
• pontifikaal
Vertaling:
Engels: papal, pontifical, popish
Nederlands: pouslik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|