Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apostel
apostel [boodskap #149231] Wo., 20 Augustus 2025 15:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
apostel
Afbreking: a•pos•tel


Selfstandige naamwoord: apostel
Meervoud: apostels
Verkleinwoord: aposteltjie
Meervoud van verkleining: aposteltjies

Betekenis:
• Een van die twaalf leerlinge van Jesus, of iemand wat in hulle voetspore volg.

Gebruik:
• Judas Iskariot, een van Jesus se apostels, het hom uiteindelik verraai.

Sinoniem:
• dissipel
• Godsgesant
• volgeling

Hiponiem:
• vredesapostel

Afgelei:
• apostelskap

Vertaling:
Engels: apostle
Nederlands: apostel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Eritrea
Volgende onderwerp: superfamilie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 19:42:32 UTC 2025