Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortbeweeg
voortbeweeg [boodskap #149228] Wo., 20 Augustus 2025 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortbeweeg
Afbreking: voort•be•weeg
Samestelling: voort + beweeg


Werkwoord: beweeg voort, voortbeweeg
Verlede tyd: het voortbeweeg

Betekenis:
• Om op eie stoom vorentoe te beweeg.

Gebruik:
• Die stoet beweeg teen 'n stadige pas voort.
• Die Swartmamba kan teen 'n spoed van 20 km/h voortbeweeg.

Sinoniem:
• aanbeur
• aandryf
• aanstap
• aanstu
• loop
• stap
• voortbeur
• voortdryf
• vooruitskuif
• voortstu

Afgelei:
• voortbeweging

Vertaling:
Engels: to move along, propel, locomote
Nederlands: voortbewegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: juridies
Volgende onderwerp: de
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 09:13:21 UTC 2025