Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gespleet
gespleet [boodskap #149212] Di., 19 Augustus 2025 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gespleet
Afbreking: ge•spleet
Samestelling: ge- + spleet


Byvoeglike naamwoord: gespleet
Attributief: gesplete

Betekenis:
• Wat in twee of meer dele verdeel of vertak is.

Gebruik:
• Slange en ander reptiele het 'n gesplete tong.

Sinoniem:
• gekloof
• geskeur
• gesplits
• gesplyt
• verdeel
• vertak

Vertaling:
Engels: cleft, slotted
Nederlands: gespleten

Nota:
• Voltooide deelwoord van die werkwoord spleet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: serieskakeling
Volgende onderwerp: parallelskakeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 19:35:25 UTC 2026