Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » threads
threads [boodskap #14921] Di, 19 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Haai almal,

Is daar iemand wat weet hoekom ek die een dag wel en die ander dag nie
sekere plasings in my nuus leser kry nie?
Die ander dag kry ek skielik een heel klomp ou plasings wat almal
"expired" was. Hoe stop ek ou plasing?

Dankie sê,

Jennifer

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
Re: threads [boodskap #14982 is 'n antwoord op boodskap #14921] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 May 1998 02:13:55 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Is daar iemand wat weet hoekom ek die een dag wel en die ander dag nie
> sekere plasings in my nuus leser kry nie?
> Die ander dag kry ek skielik een heel klomp ou plasings wat almal
> "expired" was. Hoe stop ek ou plasing?
Jenny,

Gaan TUCOWS toe en laai vir jou Free Agent af om nuus groepe mee te
lees - ek vind dit baie beter, want dit wys jou die threads soos hulle
bestaan - ek het ook 'n metode bewerkstellig waarmee ek nou sin sien
in die nuusplasings - kry Free Agent en dan laat weet jy my - ek sal
jou se hoe ek dit doen.
Vorige onderwerp: VAN DE ARNO'S
Volgende onderwerp: Boere moord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 13:23:13 MGT 2024