| Katryn se koffie [boodskap #1446] |
Vr., 25 Julie 2003 11:10  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, iets eienaardigs oor die koffie kapitaal tema. Ek kan mense se
antwoorde aan jou sien, maar nie jou pos nie, hehalwe die een wat ek
hier onder antwoord. Ek kan ook nie my oorspronklike pos sien nie, so
as ek iemand nie antwoord nie, dis omdat ek nie die vraag kan sien
nie. Speedy, ek het jou vraag wel gesien en geantwoord so as jy dit
nie sien nie (is dit nie omdat ek onder die bed wegkruip nie:-)))laat
my weet sodat ek dit weer kan pos.
Katryn wrote:
> Tragies dat feite soos deur moderne wetenskap uitgewys word gewoonlik
> totaal geignoreer word.
>
Wil jy dalk hieroor uitbrei? Ek is baie geinteresseerd daarin.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1470 is 'n antwoord op boodskap #1446] |
Sa., 26 Julie 2003 16:21   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hi daar Lorinda, dink ek het eenmaal op 'n posstuk
van jou geantwoord. ..................
anyways, ek wil jou inlaat op 'n geheim, maar
asseblief hou dit vir jouself ..... ACK! dit kan
mens ook nie vir die vroulike geslag sê nie
........
daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
met Strepies deel, want sy was destyds die
slagoffer van die persoon.
Sê my kom DD op dié ng? ;-)
---
"Lorinda"
Ek kan ook nie my oorspronklike pos sien nie, so
: as ek iemand nie antwoord nie, dis omdat ek nie
die vraag kan sien
: nie.
---
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1477 is 'n antwoord op boodskap #1470] |
Sa., 26 Julie 2003 21:03   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> Hi daar Lorinda, dink ek het eenmaal op 'n posstuk
> van jou geantwoord. ..................
> anyways, ek wil jou inlaat op 'n geheim, maar
> asseblief hou dit vir jouself ..... ACK! dit kan
> mens ook nie vir die vroulike geslag sê nie
> ........
> daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
> verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
> neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
> kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
> message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
> Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
> met Strepies deel, want sy was destyds die
> slagoffer van die persoon.
> Sê my kom DD op dié ng? ;-)
Hallo Tobie! Die geheim is veilig hier.... As die pos dan nou aspris
verwyder is, dan is dit okay. Solank dit menslike slenterstreke is en
nie uitlewering aan 'n masjien nie, kan ek dit hanteer:-)
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1480 is 'n antwoord op boodskap #1477] |
Sa., 26 Julie 2003 21:32   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 26 Jul 2003 14:03:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>> daar was 'n kêrel op scsa wat posstukke
>> verwyder het van 'n ander, dit was baie maklik. Hy
>> neem jou naam aan op die ng, kliek op jou posstuk,
>> kliek bo by 'message' en kliek dan 'cancel
>> message', en 'soon enough', weg is jou posstuk.
>> Hou dit maar tussen jou en my :-) Jy kan dit maar
>> met Strepies deel, want sy was destyds die
>> slagoffer van die persoon.
>> Sê my kom DD op dié ng? ;-)
>
Hallo Tobie. Op jou aanbeveling sal ons hom nooi,
maar jy sal eers 'n motivering moet doen. Ons is
'n Europese tak van die Mafia en uiters
uitsoekerig.
Dit wat jy hierbo noem, en dan DD se naam
(asof toevallig) daarna, kan wel as motivering
dien. Is hy die ou wat dit gedoen het?
Indien wel, kan hy bruikbaar wees.
Speedy Gonzales - skaak afdeling
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1486 is 'n antwoord op boodskap #1483] |
So., 27 Julie 2003 07:09   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 02:11:57 -0400, Katryn wrote:
>
> Jy DINK?
> Ja, miskien moet jy hom nooi sodat hy kan verduidelik wat hy gedoen
> het, want ek kan die ene gladnie uitfigure nie. En al is dit na 2 in
> die oggend, beteken dit nie my kop is dof nie. :-))
Haai Katryn, hoezit ek sê? As ek jou kan bed toe help, al is dit na 2
in die oggend, vertel my hoe? As jy my sê wat jy nie kan uitfigure
nie, sal ek dalk kan uitfigure hoe om jou in die bed te kry:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1537 is 'n antwoord op boodskap #1492] |
So., 27 Julie 2003 19:38   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
: Jy kan as jy die een is wat dit gestuur het. Jy
kliek op die pos (dit
: verskil seker van nuusleser tot nuusleser) en
dan kliek jy op
: "message" en dan "cancel". Tobie sê as jy iemand
anders se
: identititeit aaneem, kan jy dit ook doen, wat ek
nie geweet het nie.
: Maar Tobie sê DD weet ....:-)))
:
: Lorinda
---
as jy na die Katryn se posstuk se eienskappe kyk
sal jy sien sy en Davie aka Veldmuis aka Speedy
aka DD aka nog 'n klomp ander, gebruik Forte
Agent, dit is vir mense van baie lae intellek.
ingewikkelde dinge soos om 'n posstuk te herroep
weet hulle nie veel van nie. jy en ek gebruik
Outlook Express en omdat hulle weet dat mense met
'n hoë intelligensie dit gebruik, het hulle dit
ingebou om jou boodskap af te haal van die ng waar
jy dit gepos het. as jy op my posstuk kliek sal jy
sien dat jy nie my posstuk kan kanselleer nie. Tik
nou my naam in jou naam se plek, tik my e-pos
adres in plek van joune en 'save' gaan nou na
enige van my posstukke en kliek "cancel message".
Die boodskap verdwyn nie dadelik van af die
nuusgroep nie, dit mag 'n dag of twee neem.
Partykeer word nie eers almal weggeneem nie. Die
eerstekeer toe ek hierdie tegniek gebruik het om
mense "fisies" by te kom was so in die laat '90 s.
gloudina was my eerste slagoffer, ek het daarna
weer 'n slagoffer gehad, maar sy was te toe om dit
agter te kom, jy weet mos, party mense het mos 2
monde om mee te praat en een oor waarmee hulle
luister en dan handel hulle in ooreensteming :-)
Maar dit was alles voor Maart 2000, of die usenet
verander het, weet ekke nie. Die tweede slagoffer
het my vergewe nadat ek dit bely het. :-)))))
ermm ..... Lorinda (pragtige naam) DD weet nie ok
:-)
---
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1543 is 'n antwoord op boodskap #1537] |
So., 27 Julie 2003 20:40   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" wrote:
> Die eerstekeer toe ek hierdie tegniek gebruik het om
> mense "fisies" by te kom was so in die laat '90 s.
> gloudina was my eerste slagoffer, ek het daarna
> weer 'n slagoffer gehad, maar sy was te toe om dit
> agter te kom, jy weet mos, party mense het mos 2
Alles goed en wel. Maar ek sou nie daaroor "spog" as ek jy is nie,
Tobie. Dit is onetiese en laakbare gedrag, en nie iets om enigsins op
trots te voel nie. Nie iets wat mens van 'n welopgevoede mens sou
verwag nie, nè? Dis ook nie goed om so neerhalend van ander mense te
praat nie. Dit laat dit klink of jy dink jy is beter en slimmer as
jou "slagoffers". Jy mag dink jy is, maar hou dit eerder vir jouself.
Of wat sê ek alles?
Maar dit is mos alles in die verlede, nè? Jy sal mos nie weer sulke
laakbare dinge doen nie. Of sal jy?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn se koffie [boodskap #1559 is 'n antwoord op boodskap #1538] |
Ma., 28 Julie 2003 17:19   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
: Wat het dan in Maart 2000 gebeur, Tobie?
---
Het Katryn jou nie vertel nie?
Ek het genade in die Here se oë gevind en Hy het
my uit Egipte gelei Lorinda. Daarna was ek nie
meer die selfde ou wat mense aangeval en kwaad
gemaak het op die ng nie, al probeer en lok hulle
my somtyds uit om iets te sê sodat hulle 'n vinger
na my kan wys. Ek moet egter bely
dat ek partykeer 'n brief terug skryf waarmee
satan tevrede sal wees, maar het nou 'n goeie
gewoonte aangeleer op 'usenet', ek sal 'n brief
tik en dan die volgende dag, soos DD sê, sal ek
dit antwoord nadat ek dit weer oor gelees het. As
my gewete my aanspreek,
'delete' ek dit, so nie, stuur ek dit.
Lekker om jou te ontmoet. :-)
--
----------------------------------
Operation Mobilisation in Angola.
http://walk.isat.co.za
----------------------------------
|
|
|
|
|
|