Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minderjarige
minderjarige [boodskap #149197] Ma., 18 Augustus 2025 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minderjarige
Afbreking: min•der•ja•ri•ge
Samestelling: minderjarig + -e


Selfstandige naamwoord: minderjarige
Meervoud: minderjariges

Betekenis:
• 'n Persoon wat minderjarig en nog nie volwasse is nie (onder 18 jaar in die meeste lande).

Gebruik:
• Die polisie het die minderjarige gevind en aan sy ouers terugbesorg.
• Die wet verbied die verkoop van alkohol en sigarette aan minderjariges.

Sinoniem:
• kind

Antoniem:
• volwassene

Vertaling:
Engels: minor, underage person
Nederlands: minderjarige


Byvoeglike naamwoord: minderjarig
Attributief: minderjarige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van minderjarig. Wat nog nie nie volwasse is nie.

Gebruik:
• Die fliek is nie geskik vir minderjarige kykers nie.

Vertaling:
Engels: underage, minor, juvenile
Nederlands: minderjarige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bowenal
Volgende onderwerp: geneeskundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:59:26 UTC 2025