Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duiseligheid
duiseligheid [boodskap #149193] Ma., 18 Augustus 2025 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duiseligheid
Afbreking: dui•se•lig•heid
Samestelling: duiselig + -heid


Selfstandige naamwoord: duiseligheid
Meervoud: duiselighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van duiselig wees (dronk in die kop, 'n gevoel dat alles om jou draai).

Gebruik:
Duiseligheid is een van die medikasie se newe-effekte.

Sinoniem:
• bedwelmdheid
• dronkheid
• lighoofdigheid
• verdwasing
• vertigo

Vertaling:
Engels: dizziness
Nederlands: duizeligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arkties
Volgende onderwerp: vervelens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:44:30 UTC 2025