Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arkties
arkties [boodskap #149192] Ma., 18 Augustus 2025 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24291
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arkties
Afbreking: ark•ties
Samestelling: Arktika + -ies


Byvoeglike naamwoord: arkties
Attributief: arktiese

Betekenis:
• Wat die Noordpool (Arktika) betref, of daar voorkom.

Gebruik:
• Pikkewyne, robbe, sneeuuile en ysbere is arktiese diere wat by die uiterste koue aangepas is.

Antoniem:
• antarkties

Hiponiem:
• nearkties
• palearkties
• subarkties

Vertaling:
Engels: arctic
Nederlands: arctisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerslagtigheid
Volgende onderwerp: duiseligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 13 00:59:32 UTC 2026