Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horingagtig
horingagtig [boodskap #149185] So., 17 Augustus 2025 16:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
horingagtig
Afbreking: ho•ring•ag•tig
Samestelling: horing + -agtig


Byvoeglike naamwoord: horingagtig
Attributief: horingagtige

Betekenis:
• Wat soos horing lyk, of met die eienskappe van horing.

Gebruik:
• Keratinisasie is 'n organiese proses waar keratien in selle vorm om die selle horingagtig te maak.
• Die krokodille se liggaam is met 'n horingagtige pantser bedek.

Sinoniem:
• beenagtig
• eeltig

Vertaling:
Engels: horny, corneous
Nederlands: hoornachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldsom
Volgende onderwerp: testikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 11:35:45 UTC 2025