| bowe [boodskap #149183] |
So., 17 Augustus 2025 11:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24159 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bowe
Afbreking: bo•we
Samestelling: bo + -we
Bywoord: bowe
Betekenis:
• Aan die bokant.
Gebruik:
• Hy het sy vrees vir hoogtes te bowe gekom.
Spreekwoord:
• Hy het die probleem te bowe gekom. [Hy het dit reggekry.]
• Dit gaan my begrip/verstand te bowe. [Ek kan dit glad nie verstaan nie.]
Antoniem:
• benede
Hiponiem:
• daarbowe
• daarenbowe
• hierbowe
Afgelei:
• boweaards
• boweal
• bowegemeld
• bowehand
• bowenal
• bowendien
Vertaling:
Engels: above, beyond
Nederlands: boven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|