| sjirurg [boodskap #149182] |
So., 17 Augustus 2025 11:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjirurg
Afbreking: sji•rurg
Selfstandige naamwoord: sjirurg
Meervoud: sjirurge
Betekenis:
• 'n Dokter wat operasies uitvoer.
Gebruik:
• Die sjirurg het die gewas suksesvol verwyder.
Wisselvorm:
• chirurg
Sinoniem:
• snydokter
afgelei:
• sjirurgie
• sjirurgies
Vertaling:
Engels: surgeon
Nederlands: chirurg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|