Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aarseling
aarseling [boodskap #149181] So., 17 Augustus 2025 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aarseling
Afbreking: aar•se•ling
Samestelling: aarsel + -ing


Selfstandige naamwoord: aarseling
Meervoud: aarselinge
Verkleinwoord: aarselinkie
Meervoud van verkleining: aarselinkies

Betekenis:
• Die handeling van aarsel (om te twyfel of te huiwer).

Gebruik:
• Die man het sonder aarseling in die rivier gespring om die kind te red.

Sinoniem:
• getalm
• huiwering
• huiwerigheid
• onsekerheid
• sloerdery
• twyfel
• weifelagtigheid
• weifeling

Vertaling:
Engels: hesitation, hesitancy
Nederlands: aarzeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: euro
Volgende onderwerp: sjirurg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 12:02:21 UTC 2025