| euro [boodskap #149180] |
So., 17 Augustus 2025 11:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Euro banknote en munte.
euro
Afbreking: eu•ro
Selfstandige naamwoord: euro
Meervoud: euro's
Verkleinwoord: euro'tjie
Meervoud van verkleining: euro'tjies
Betekenis:
• Die geldeenheid van die Europese Unie.
Gebruik:
• Die boek kos 25 euro.
Afgelei:
• Eurosone
Afkorting:
• €
Vertaling:
Engels: euro
Nederlands: euro
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|