| noodvoorraad [boodskap #149178] |
So., 17 Augustus 2025 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noodvoorraad
Afbreking: nood•voor•raad
Samestelling: nood + voorraad
Selfstandige naamwoord: noodvoorraad
Meervoud: noodvoorrade
Betekenis:
• Voorraad wat vir noodgevalle in reserwe gehou word.
Gebruik:
• Noodvoorraad is na die rampgebied ingevlieg.
Sinoniem:
• noodrantsoen
Vertaling:
Engels: emergency stock
Nederlands: noodvoorraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|