Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akte
akte [boodskap #149175] So., 17 Augustus 2025 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akte
Afbreking: ak•te


Selfstandige naamwoord: akte
Meervoud: aktes

Betekenis:
• 'n Regsdokument wat 'n ooreenkoms bevat.
• 'n Onderdeel van 'n teateropvoering.

Gebruik:
• Beide partye het die akte van oordrag onderteken.
• Die held is in die laaste akte oorlede.

Hiponiem:
• borgakte
• geboorteakte
• huurakte
• huweliksakte
• koopakte
• oordragakte
• pagakte
• skenkingsakte
• transportakte
• trouakte
• trustakte
• verbandakte
• verkoopakte

Afgelei:
• akte-uitmaker
• aktebesorger
• aktekantoor
• akteseël
• aktetas
• aktetrommel

Vertaling:
Engels: act, deed; act
Nederlands: akte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitlê
Volgende onderwerp: doelgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 19:55:36 UTC 2025