| dunk [boodskap #149173] |
So., 17 Augustus 2025 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dunk
Afbreking: dunk
Selfstandige naamwoord: dunk
Meervoud: –
Betekenis:
• Dit wat iemand dink of glo.
Gebruik:
• Hy het 'n hoë dunk van homself.
Sinoniem:
• agting
• mening
• opinie
• opvatting
• oordeel
• waardering
Hiponiem:
• eiedunk
Vertaling:
Engels: idea, opinion
Nederlands: dunk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|