Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versteuring
versteuring [boodskap #149172] So., 17 Augustus 2025 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versteuring
Afbreking: ver•steu•ring
Samestelling: versteur + -ing


Selfstandige naamwoord: versteuring
Meervoud: versteuringe, versteurings
Verkleinwoord: versteurinkie
Meervoud van verkleining: versteurinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van versteur (om normale werking te hinder of te ontwrig).

Gebruik:
• Enige versteuring van die ekosisteem kan langtermyngevolge inhou.
• Kinders wat trauma beleef, kan later emosionele versteurings ontwikkel.

Sinoniem:
• afwyking
• hindernis
• ontwrigting
• steuring
• stoornis
• struweling
• verontrusting
• verstoring
• verwarring
• warboel

Hiponiem:
• angsversteuring
• geestesversteuring
• rusversteuring
• slaapversteuring
• Tourette-versteuring
• vredeversteuring

Vertaling:
Engels: disturbance, perturbance
Nederlands: versteuring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigologies
Volgende onderwerp: dunk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 23:32:04 UTC 2025