| oorlewer [boodskap #149169] |
So., 17 Augustus 2025 07:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorlewer
Afbreking: oor•le•wer
Samestelling: oor + lewer
Werkwoord: lewer oor, oorlewer
Verlede tyd: het oorgelewer
Verlede deelwoord: oorgelewerde
Betekenis:
• Om iemand aan ander oor te handig.
• Om van geslag na geslag oor te dra.
Gebruik:
• Hulle lewer die dief aan die polisie oor.
• Die oumense het die legendes en verhale aan die jonges oorgelewer.
Sinoniem:
• aangee
• deurgee
• oordra
• oorgee
• verraai
Afgelei:
• oorlewering
Vertaling:
Engels: to give over; to hand down
Nederlands: oorlewer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|