| taksonomies [boodskap #149164] |
Sa., 16 Augustus 2025 19:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taksonomies
Afbreking: tak•so•no•mies
Samestelling: taksonomie + -s
Byvoeglike naamwoord: taksonomies
Attributief: taksonomiese
Betekenis:
• Wat die taksonomie (indeling) van organismes betref.
Gebruik:
• 'n Genus is 'n taksonomiese groepering van spesies.
Vertaling:
Engels: taxonomic
Nederlands: taxonomisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|