Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senter
senter [boodskap #149161] Sa., 16 Augustus 2025 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senter
Afbreking: sen•ter


Selfstandige naamwoord: senter
Meervoud: senters
Verkleinwoord: sentertjie
Meervoud van verkleining: sentertjies

Betekenis:
• Die middelste gedeelte, of die middelpunt.
• 'n Posisie in rugby tussen die losskakel en vleuels.

Gebruik:
• Merk die senter van die sirkel.
• Daar is twee senters in 'n span, die nommer 12 is die binnesenter en die nommer 13 is die buitesenter.

Hiponiem:
• binnesenter
• buitesenter

Sinoniem:
• draaipunt
• fokuspunt
• kernpunt
• middelpunt
• sentrum
• spilpunt

Afgelei:
• senterboor
• senterhaak
• senterpons
• senterpunt
• senterstuk
• senterstut

Vertaling:
Engels: centre
Nederlands: centrum; center

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakman
Volgende onderwerp: oorheersend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 11:22:08 UTC 2025