| vakman [boodskap #149160] |
Sa., 16 Augustus 2025 15:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakman
Afbreking: vak•man
Samestelling: vak + man
Selfstandige naamwoord: vakman
Meervoud: vaklui, vakmanne
Verkleinwoord: vakmannetjie
Meervoud van verkleining: vakmannetjies
Betekenis:
• Persoon wat sy vak (of professie) goed verstaan en dit toepas.
Gebruik:
• Mense soos elektrisiëns, loodgieters, skrynwerkers, messelaars en timmermanne is vakmanne.
Sinoniem:
• ambagsman
• arbeider
• handwerker
• spesialis
• vakkundige
Afgelei:
• vakmanskap
Vertaling:
Engels: craftsman, specialist, expert
Nederlands: vakman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|