Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleiding
geleiding [boodskap #149152] Vr., 15 Augustus 2025 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleiding
Afbreking: ge•lei•ding
Samestelling: gelei + -ing


Selfstandige naamwoord: geleiding
Meervoud: geleidinge, geleidings

Betekenis:
• Die oordrag van klank, hitte, lig, elektrone, senuweeprikkels, ens. van die een plek na 'n ander.

Gebruik:
• Die elektriese geleiding van suiwer water is nul, omdat daar geen soute in opgelos is nie.

Antoniem:
• niegeleiding
• weerstand

Hiponiem:
• aardgeleiding
• elektrisiteitsgeleiding
• gasgeleiding
• geluidsgeleiding
• halfgeleiding
• hoofgeleiding
• luggeleiding
• stroomgeleiding
• supergeleiding
• warmtegeleiding

Afgelei:
• geleidingsbron
• geleidingsbuis
• geleidingsbundel
• geleidingsdraad
• geleidingskabel
• geleidingskanaal
• geleidingskoëffisiënt
• geleidingsnet
• geleidingspaal
• geleidingsvermoë
• geleidingswaarde
• geleidingswarmte
• geleidingsweefsel

Vertaling:
Engels: conduction, conductivity
Nederlands: geleiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metaalplaat
Volgende onderwerp: opgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 19:11:59 UTC 2025