| liggend [boodskap #149144] |
Vr., 15 Augustus 2025 07:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liggend
Afbreking: lig•gend
Byvoeglike naamwoord: liggend
Vergrotende trap: liggender
Oortreffende trap: liggendste
Attributief: liggende
Betekenis:
• Wat op 'n plek lê, of êrens geleë is.
Gebruik:
• Die keuse was voor die hand liggend.
• Die spesies kom hoofsaaklik in die hoër liggende gebiede voor.
Sinoniem:
• geleë
• gesitueerd
• uitgestrek
Hiponiem:
• aanliggend
• agterliggend
• benedeliggend
• boliggend
• buiteliggend
• diepliggend
• grondliggend
• hoogliggend
• inliggend
• laagliggend
• laerliggind
• langsliggend
• neerliggend
• omliggend
• onderliggend
• ooreenliggend
• oorheenliggend
• oormekaarliggend
• teenoorliggende
• tussenliggend
• vooroorliggend
Vertaling:
Engels: lying
Nederlands: liggend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|