Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hindoe
Hindoe [boodskap #149132] Do., 14 Augustus 2025 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hindoe
Afbreking: Hin•doe


Selfstandige naamwoord: Hindoe
Meervoud: Hindoes

Betekenis:
• 'n Aanhanger van Hindoeïsme, of 'n boorling van Hindoestan (die noordelike deel van die huidige Indië).

Gebruik:
• Mahatma Gandhi was 'n Hindoe.

Afgelei:
• Hindoefees
• Hindoegeskrifte
• Hindoekalender
• Hindoeman
• Hindoetempel
• Hindoetradisie
• Hindoevrou

Verwant:
• Hindoeïsme
• hindoeïsties

Vertaling:
Engels: Hindu
Nederlands: Hindoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metriek
Volgende onderwerp: werkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 12:40:59 UTC 2025