Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkweek
werkweek [boodskap #149129] Wo., 13 Augustus 2025 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkweek
Afbreking: werks•week
Samestelling: werk + week


Selfstandige naamwoord: werkweek
Meervoud: werkweke

Betekenis:
• 'n Week waartydens 'n mens werk, gewoonlik 5 dae, van Maandag tot Vrydag.

Gebruik:
• Sommige lande wil die werkweek tot vier dae verkort.

Wisselvorm:
• werksweek

Verwant:
• werkdag

Vertaling:
Engels: workweek, working week
Nederlands: werkweek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eetvis
Volgende onderwerp: weerwil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 22:43:53 UTC 2025